top of page
PRINS ALBERT
VANAF KAAPSTAD
±5 ure
Neem die N1 na Laingsburg, en draai dan af op die R407 in die rigting van Prins Albert.
VANAF GEORGE
±2.5 ure
Neem die N12 via Oudtshoorn en Meiringspoort, of as ‘n alternatiewe roete, ry oor die Swartbergpas (net vir die avontuurlustiges en dies wat ‘n 4x4 ry.)
bottom of page