top of page
PRINS ALBERT
Hier is 'n paar eksta reëlings en inligting vir die trounaweek.
VERBLYF
Verblyf vir die naweek is ingesluit, ons geskenk aan ons gaste. Michael en Elske sal binnekort die besonderhede deel.
NEEM KENNIS
Ongelukkig geen voorsiening vir kinders nie.

TROUDAG
Saterdag, 29 November
NG Kerk
Kerkstraat 26, Prins Albert
14:30
Kerkdiens
15:30
Swartberg pas
18:00
Onthaal
Vervoer tussen die verskillende
trou-venues sal vir almal voorsien word.
bottom of page